top of page
PHOTO-2026-03-26-17-19-18 (3).jpg

ONS VIR ALTYD
BEGIN HIER

Saterdag, 7 November 2026

14:45 vir 15:15, seremonie begin stiptelik om 15:30 by

Plaisir de Merle, R45, Simondium 7670

Die voorgestelde kleredrag vir ons troue is: 

"A BLACK TIE AFFAIR WITH A TOUCH OF FABULOUSNESS AND

SHOW-STOPPING GLAMOUR"

  • Gaste word aangemoedig om kleurvol en vrolik aan te trek, maar ons versoek vriendelik dat rooi, wit en skakerings van afwit vermy word.

  • Vermy asseblief ook denim, kort rokke en jumpsuits.

  • Indien jy steeds 'n bietjie leiding met jou uitrusting benodig, klik gerus hier onder om ons inspirasiebord te sien: 

BELANGRIKE INLIGTING

1.  Hoe laat begin die seremonie?

Die seremonie begin stiptelik om 15:30, ons vra dat ons gaste ten minste 30 minute voor die tyd moet arriveer om te verseker jy het genoeg tyd om jou sitplek teen 15:15 te vind.

 

2.  Mag ek 'n metgesel bring?

Ons sal graag almal wil verwelkom, maar weens ruimte beperkings vra ons vriendelik dat slegs diegene wat op jou uitnodiging gelys is, bywoon.

​​

3. Kan ek my kinders bring? 

Al is ons baie lief vir julle kinders, hoop ons julle geniet ’n aandjie af saam met ons—hierdie viering is net vir grootmense.

4. Is daar vervoer beskikbaar? 

Ons stel graag voor dat gaste vooraf hul eie vervoer vir die dag van die troue reël, sodat julle die dag en aand ten volle saam met ons kan geniet. Ubers is beskikbaar rondom die Venue.

 

© 2026 by Paper & Paint

 

bottom of page