top of page
VERBLYF OPSIES
Ons wil graag hê julle moet gemaklik en sorgvry kan oornag tydens ons vieringe. Hier sal julle ’n verskeidenheid akkommodasie-opsies vind, van nabygeleë gastehuise tot bekoorlike verblyf in die omgewing.
Ons beveel aan om vroegtydig te bespreek om teleurstelling te voorkom.
Laat weet gerus indien julle enige hulp nodig het
—ons help met graagte!
02

05
Enter through Vrede en Lust gate, Corner R45 and Klapmuts,
Simondium Road, Simondium,
Paarl, 7670
Indien u nie geskikte verblyf tussen ons aanbevelings kon vind nie, is daar ook talle ander opsies beskikbaar. Jy is baie welkom om gerus na beskikbare verblyf op Airbnb te kyk
— daar is ’n wye verskeidenheid keuses in die omgewing
bottom of page







