Voltooi asseblief die RSVP vorm hier onder teen
17 Junie 2026. Kyk ook gerus na ons "Troudag"-bladsy vir meer inligting oor die dag self.
Ons kan nie wag om die dag saam met julle te vier nie!